Hoe Oophand Werk

Oophandbediening is die welsynsarm van Kompas Gemeente. Hiermee spreek ons die behoeftes en fisiese dimensie van die gemeente en gemeenskap aan deur die uitleef van ons vierde ritme, naamlik om God te dien met al jou krag.

Die Oophand Kos en Klere Winkel is ook opsoek na vrywilligers om betrokke raak by die verpakking en bemanning van die winkel, indien jy betrokke wil raak kontak ons asb per e-pos na donasie@oophand.org.za

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier