Oophand

Hoe Oophand Werk

Oophandbediening is die welsyn arm van Kompas Gemeente. Waar ons behoeftes van die gemeenst en gemeenskap aanspreek in die fisiese dimense deur die uitleef van ons vierde ritme; om God dien te dien met al jou krag.

Wat jy moet weet

  • Ons ontvang donasies en skenkings in die vorm van kos, klere, geskenke en huishoudelike goedere.
  • Die skenkings word verwerk, verpak vir verspreiding na gesinne en instansies.
  • Die koskas en klerekas is oop Maandae en Donderdae vanaf 09:00-11:00
  • Gesinne word ondersteun op grond van 'n aansoekform en die behoeftebepaling vir 'n tydperk van drie maande op 'n slag.

Kontak Oophand

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.