‘n Manier om te groei

Ons wil jou toerus met die gereedskap om as ‘n ten volle toegewyde volgeling van Christus te ontwikkel.
Hierdie is ‘n vorm wat jy kan deurwerk, om jou leiding te gee oor wat jou moontlike volgende tree in jou volgelingskap kan wees. Dit is nie verpligtend om te voltooi nie. Dit kan jou wel uitdaag in areas van jou volgelingskap en help om te onderskei wat jou volgende stap kan wees.

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za