Marius is verantwoordelik vir die visionêre- en geestelike leiding van die personeel, lidmate en gemeente.
0828040436
marius@kg.org.za
Marietjie Malan
Vroue Pastorale Versorger
Marietjie lei innerlike-genesing vir vrouens en oorsien die kinderkerk.
0160040016
marietjie@kg.org.za
Riaan Pelser
Gemeente Bestuurder
Riaan hanteer alle gemeente bestuursake. Daarom sal hy kan help met alle administratiewe en logistieke navrae.
0827757147
riaan@kg.org.za
Koos Jooste
Predikant 58+ | Oophand
Koos dien as herder vir almal 58 jaar en ouer. Koos hanteer ook alles rondom ons welsynsbediening, Oophand.
0842777770
koos@kg.org.za
Nico van As
Predikant 48-57jr. | Kleingroepe
Nico is verantwoordelik vir almal 48-57 jaar. Hy is dan ook in beheer van alle sosiale- en kleingroepaksies.
0829733895
nico@kg.org.za
Darius van der Schyf
Predikant 37-47jr. | Bedieninge
Darius is verantwoordelik vir almal tussen die ouderdom van 37-47 jaar. Hy oorsien ook alle bedieninge in die gemeente.
0728228267
darius@kg.org.za
Edohan Burger
Predikant 28-36jr.
Edohan is verantwoordelik vir almal tussen die ouderdom van 28-36 jaar.
0845700669
edohan@kg.org.za
Jonathan Müller
Onbeperk | Een Rigting 7's | Predikant 19-27jr.
Jonathan is die leier van Onbeperk (jong volwassenes) en Een Rigting (Graad 7's). Hy is ook verantwoordelik vir almal tussen die ouderdom van 19-27 jaar.
0646586636
jonathan@kg.org.za
Uzanne Barnard
Ontdekkers (Kinderkerk) | 3-8 jaar
Uzanne is verantwoordelik vir alles wat gebeur by die junior kinderkerk (3-8 jaar).
0160040016
uzanne@kg.org.za
Luné Müller
Een Rigting (Kinderkerk) | 9-12 jaar
Luné is verantwoordelik vir alles wat gebeur by die senior kinderkerk (9-12 jaar).
0160040016
lune@kg.org.za
Tommie Arpin
Predikant 13-18 | Toegee
Tommie sorg vir almal in die tienergroep (Toegee & Katkisasie).
0823426245
tommie@kg.org.za
Tanya Greyling
Grafiese ontwerper
Tanya is ons grafiese ontwerper. Van die media op die skerms tot die blaadjie in jou hand het sy mee te doen gehad.
0160040016
tanya@kg.org.za
Clarissa Venter
Aanbiddingsleier
Clarissa is een van die aanbiddingsleiers van Kompas Gemeente.
0160040016
clarissa@kg.org.za
Janco Erasmus
Aanbiddingsleier
Janco is een van die aanbiddingsleiers by Kompas Gemeente.
0716868882
janco@kg.org.za
Franqi van Niekerk
Fotograaf & Videograaf
Franqi beplan, skiet en verwerk alles rondom ons videografie in ons dienste en op sosiale media.
0160040016
franqi@kg.org.za
Raymond Crause
Tegnies, Multi-en Sosiale Media | Grafiese Ontwerper vir Toegee & Onbeperk
Raymond is in beheer van die klank en tegniese aspekte in die gemeente, asook grafiese ontwerper vir Toegee & Onbeperk.
0799316420
raymond@kg.org.za
Dina du Toit
Persoonlike Assistent | Finansiële hoof
Dina is Marius se persoonlike assistent en doen al die finansiële administrasie van die gemeente.
0160040016
dina@kg.org.za
Liza Golding
Gemeente Sekretaresse
Liza het haar hande vol en bly besig met alle administratiewe aspekte van ons gemeente.
0160040016
liza@kg.org.za
Cliff Stopford
Faktotum
Cliff is ons eie nutsman. Hy is altyd een van die hardwerkendste en mees goedgesinde lede op die span.