Wat is Onbeperk?

Dit is ons jong volwasse bediening vir mense tussen die ouderdom van 19 en 30. Hierdie bediening is daar vir mense om die Here te beleef in die seisoen waarin hulle hullself bevind en vriende te maak wat saam met hulle die pad kan stap.

Wanneer vind Onbeperk plaas?

Kleingroepe op Woensdagaand 19:00 & Sondae aande dienste om 18:00.

Vir enige navrae, kontak Jonathan Muller by 064 658 6636 of jonathan@kg.org.za

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier