Wat is Katkisasie?

In Katkisasie by Kompas Gemeente, word daarop gefokus om die Ritmes van Jesus soos opgeteken staan in Markus 12:29-31, aan alle graad 11 en 12-leerders oor te dra, om seker te maak dat jy as jong gelowige ‘n stewige en sterk fondasie in Jesus Christus as Verlosser kan vestig.

Die hoogtepunt van Katkisasie is ongetwyfeld die jaarlikse Katkisasie-kamp, waarby al die katkisante ‘n welverdiende wegbreek neem, om vir ‘n naweek volkome met die Here te connect. Die aanneming- en voorstellingsdiens is ‘n spoggeleentheid waarna elke katkisant uitsien!

Wanneer vind Katkisasie plaas?
Sondae om 16:30 in die Teater, by Kompas Gemeente.

 

Die kursus strek vanaf Februarie tot September en het weeklikse klasse wat op Sondagmiddae om 16:30 aangebied word. Na afloop van die klasse woon die katkisante die aanddienste by en groei so geestelik saam verder.

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier