Kompas Gemeente is ‘n kampus van die Kerk Netwerk en staan in ‘n nou verhouding met ander kerke.
Ons hart is die hoofletter “K” van Kerk!
Die plaaslike kerk is die hoop van die wêreld, en ons weet ons kan saam oneindig MEER VERMAG as afsonderlik.