Groepe, ‘n plek om te behoort.

 

Dit is die mense saam met wie jy kan groei, lag en dien. Ons het groepe vir mans, vroue, paartjies, studente en nog meer.

Hoekom is Goepe Belangrik?

EENVOUDIGE ANTWOORD: Dit is God se wil, dit is ‘n spasie van geestelike groei en dit beweeg die wêreld om te glo dat God, Jesus gestuur het.

Wanneer vind Groepe plaas?

Kleingroepe is intensionele en gestruktureerde gemeenskap met ander mense wat maksimale geestelike groei fasiliteer. Sluit by ‘n Kompas groep aan vir 4 tot 12 weke per siklus afhangend van die kurrikulum.

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier