Wat is Die Weg?

Kinders is vir ons belangrik en ons glo die omgewing waar hulle God beleef speel ‘n groot rol. Ons omgewings is ingerig om kinders in te trek, te laat uitsien en opgewonde te maak om daar te wees.

Die Weg skep ‘n veilige omgewing vir kinders tussen die ouderdomme van 9 – 12 jaar, om te leer wat dit beteken om Jesus se weg te volg en hoe hulle in ‘n verhouding met Hom kan staan.

Ons wil hê die kinders moet sien hoe God se Woord op hulle lewens van toepassing is en hoe Sy waarheid hulle die weg vir hulle lewe wys. Ons lesse, waarhede, Bybelstories en aktiwiteite word op ‘n praktiese en verstaanbare manier vir hulle ouderdom uitgewerk. Ons wil vir kinders die plek en geleentheid bied om in ‘n verhouding met Jesus Christus te kan groei.

Ons sien daarna uit om jou kind by Die Weg te sien.

Wanneer vind Die weg plaas?

Sondae tydens die oggenddiens om 9:00.

Vir enige navrae kontak Marnie Rautenbach by 016 004 0016 of marnie@kg.org.za

die-weg2
die-weg3
die-weg4
die-weg5
die-weg
die-weg1

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier