Woensdae om 9:00 in die Teater, by Kompas Gemeente.

Wat is die 60+-bediening?

Die 60+-bediening by Kompas Gemeente is gemik op lidmate en nie-lidmate van 60 jaar en ouer. Die doel van die bediening is om mense in ‘n lewende verhouding met God en mense te plaas, en die groeiproses in elke dimensie van mense se lewens te fasiliteer. Verhoudings met nuwe vriende is hoog op die agenda.

Wanneer vind 60+-dienste plaas?

60+-dienste vind elke Woensdagoggend om 09:00 in die Teater, by Kompas Gemeente plaas. Sosiale byeenkomste vind plaas soos vooraf gereël.

Vir enige navrae, kontak Lucas Niemand by 083 233 4000 of lucas@kg.org.za

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier