WSJO – Wat Sal Jesus [ont]doen

Wat Sal Jesus Doen? Meeste van ons ken die sin a.g.v. die armbandjies wat so gewild was. Het jy al ooit gewonder wat Jesus eerder sou wil [ont]doen. Dinge waarmee Hy nie tevrede is nie, dinge wat Hy haat, dinge wat Hom frustreer? Luister die reeks om uit te vind wat daardie dinge is.

Week 1 - Geestelike Onverskilligheid

Morné Steenekamp

Week 2 - Skynheiligheid

Marius Malan

Week 3 - Ongeloof

Morné Steenekamp

Week 4 - Ondankbaarheid

Morné Steenekamp

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.