Wortel voor die neus

Wortel voor die neus

Met die afskop van die jaar het soveel mense weer nuwe passie, ambisie en energie om die lewe aan te pak. Maar soveel mense jaag dinge hier op aarde na wat hulle dink hulle gelukkig gaan maak, of vervul. Dit is soos ‘n wortel wat voor ons neus gehang word en ons jaag dit na. In hierdie reeks gaan ons kyk na van hierdie elemente en hoe dit ons miskien op ‘n dwaalspoor kan lei. Ons gaan kyk hoe die Skrif ons kan help om vanjaar na die regte dinge te streef.

1. Sukses

Marius Malan

2. Gemak

Marius Malan

3. Geld & Goed

Darius van der Schyf

4. Aanvaarding

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.