Goddelike Rigting
Elke dag maak ons keuses wat ons lewe form en in ‘n rigting stuur. Sommige van ons keuses is goed en van ons keuses is minder goed. Ons glo dat as ons God se wysheid begin toepas in ons keuses sal ons ‘n lewe leef wat tel en suksesvol is. Ons keuses sal beter wees en ons sal die regte rigting begin kry wat ek glo ons almal na opsoek is.Darius van der Schyf het die reeks vir ons afgeskop en met ons gesels oor waar begin ons om Goddelike rigting te kry. Dit is waar ons begin wat ons opstel om werklik God se rigting te kry vir ons lewe.
1. Begin
Darius van der Schyf
2. Stop
Darius van der Schyf
3. Gaan
Marius Malan
4. Kompas - Verjaarsdagdiens
Marius Malan
Categories