Wens ek het dit vroeër geweet

Ons almal het al foute gemaak i.a.w. ons almal het al gesê “Ek wens ek het dit vroeër geweet”. Die foute kan verwoesting bring in ons verhoudings, finansies, drome, werke en ook ons verhouding met God. Die reeks gaan jou geestelike groei geheime leer en weerhou om te sê “Ek wens ek het dit vroeër geweet”.

Week 1 - Simbole van Woorde

Morné Steenekamp

Week 2 - God se graaf

Morné Steenekamp

Week 3 - Luister met jou oë

Marius Malan

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.