Weggegooide Selfvertroue

Die Bybel het nog altyd ‘n storie van selfvertroue vertel. As ons as gelowiges ons selfvertroue in die Here verloor sal ons onsself keer om God te kan lief hê. Ons sal sukkel om Hom voluit te dien. Die oujaarsaandpreek sal jou help om jou Godgegewe selfvertroue te kry en te behou.

 

Weggegooide Selfvertroue

Morné Steenekamp

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.