Wat wil jy hê?

Lewe is vol dinge wat ons begeer om te besit en te beleef. Van klein keuses soos ‘n paar skoene tot groot keuses soos ons lewensmaat. Ons almal het ook al besluite geneem waaroor ons later spyt was. Hoe kan ons keuses maak wat God sal eer en tot ons voordeel sal wees? Die reeks behoort te kan help om jou te laat besef wat jy eintlik regtig wil hê.

 

Week 1 - Kry wat jy regtig nodig het

Nico van As

Week 2 - Hou dit vir Later

Marius Malan

Week 3 - Wat is fout met jou

Marius Malan

Week 4 -Dit is 'n Gestoei

Marius Malan

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.