Wat kan ek glo?

Wat kan ek glo?

Ons bevind onsself in ‘n tydperk waar ons wêreld weekliks en selfs daagliks verander en almal ‘n opinie, of iets te sê het. Dit raak maklik oorweldigend en laat ons op ‘n plek waar ons nie meer weet wat om te glo, of wat die waarheid is nie. Hierdie reeks is daarop gemik om jou in jou allerdaagse reis en persoonlike verhouding met Jesus, te help om by die waarheid uit te kom.

1. Oor of ek hemel toe gaan?

Marius Malan

2. Oor gebed?

Marius Malan

3. Oor die doel van die Bybel?

Marius Malan

4. Oor of my verhouding met God gesond is?

Marius Malan

5. Oor of mense kan verander?

Darius van der Schyf

6. Oor genesing?

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.