Wat ek geleer het in “Lockdown”
Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in ‘n nasionale ”lockdown”. Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer in hierdie tyd – waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Ons hoop dus dat hierdie reeks vir jou tot seën en van waarde sal wees tydens die “lockdown”.
1. Dit is nie goed om alleen te wees nie
Marius Malan
2. Alles is 'n gejaag na wind
Marius Malan
3. Ek is ook besmet
Marius Malan
4. Herinneringe maak saak
Marietjie Malan
5. Daar is iets wat ek misgekyk het
Marius Malan
Categories