Voor jy dood gaan moet jy…

Het jy al ooit gewonder of God begeer dat jy iets op aarde moet beleef voor jy dood gaan? Miskien is daar iets wat jy op aarde kan beleef wat nie in die hemel beleef kan word nie. Luister na die reeks om uit te vind wat die dinge is wat God wil hê jy moet beleef voor jy dood gaan.

  1. 'n Nuwe dag vier

Morné Steenekamp

2. Iemand se oë laat rek

Morné Steenekamp

3. Beter word met beter word

Morné Steenekamp

Categories
WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.