Van ‘n Krip na ‘n Kroon

Paasfees 2017 – ‘n Kroon is iets wat konings dra. ‘n Krip is iets waar kwesbare mense in lê. Voor Jesus kon heers met Sy koninskroon moes hy as ‘n baba in die krip gebore word. In die reeks kyk ons na verskeie aspekte tussen Jesus se geboorte en Sy verheerliking as Koning oor ons lewens. Die reeks sal jou help om meer afhanklik van Jesus te wees in jou lewe en Hom volkome te ken as jou Koning.

 

Week 1 - Die Kroon in die Krip

Marius Malan

Week 2 - Week voor die Kroon

Morné Steenekamp

Goeie Vrydag - Skoon Hande Vuil Kroon

Marius Malan

Opstandingsondag - Die Kroon is Terug

Morné Steenekamp

Week 5 - Kripnota

Marius Malan

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.