Val Vorentoe

Ons almal is opsoek na God se voorspoed in 2018. Die pad na meer voorspoed gaan nie ‘n gelyke pad wees nie. Ons almal gaan val. Die vraag is dan eerder wat doen jy as jy val? Gaan jy agtertoe val en toelaat dat jou foute jou definiëer? Of gaan jy eerder voorentoe val? Die reeks gaan jou help om te volhard in jou reis saam God gedurende 2018 se struikelblokke.

Week 1 - Versoekings

Morné Steenekamp

Week 2 - Veranderings

Marius Malan

Week 3- Verrassings

Marius Malan

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.