Vadersdag 2018

Mans oor die algemeen voel lewe is ‘n konstante geveg. Geveg om te bly sorg, om kop bo water te hou en om die wat af hanklik is van hulle verder te neem in lewe. Daar is wel 3 groot gevegte wat mans konstant moet geveg. Luister na die preek om uit te vind wat die drie gevegte is.

Dit is een groot geveg

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.