Universiteit

Daar is diversiteit oral waar ons gaan en oral waar ons kyk. In die winkels, kulture, waardes, geloofsoortuigings en selfs in klein dinge soos hoe ons situasies hanteer beleef ons diversiteit. Die uitdaging is om eenheid te behou tenspyte van die diversiteit. In die reeks sal God ons leer hoe om verhoudings gesond te kry en te hou.

 

Week 1 - Die Drie Eenheid

Morné Steenekamp

Week 2 - Huwelik (Verhoudings)

Morné Steenekamp

Week 3 - Kerk as 'n diverse Liggaam

Marius Malan

Week 4 - Drome

Morné Steenekamp

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.