Terug Na Die Toekoms

Terug Na Die Toekoms

So aan die einde van die jaar reflekteer ‘n mens baie keer oor jou lewe en alles wat verby is. Soms het ‘n mens se verlede die vermoë om jou te demotiveer en te laat voel die toekoms lyk nie goed nie. In ons nuwe reeks gesels ons oor die waarheid dat jy meer as jou verlede is, indien jy jou toekoms in God se hand plaas. Met God se waarheid, wil ons die beperkinge wat ons verlede op ons geplaas het afbreek en uitsien na ons toekoms in Jesus.

1. Deur geloof

Koos Jooste

2. Deur genade

Darius van der Schyf

3. Deur wysheid

Darius van der Schyf

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.