Tempel

Tempel

In hierdie reeks praat ons oor die konsep “Tempel”. Tempel in die sin van kerk, God en die gemeenskap van gelowiges. Hoe handhaaf jy, jou verhouding met die kerk, God en die gemeenskap van gelowiges? Wat vra God van jou rakende jou betrokkenheid by die kerk, of kerk in die breë?

1. Toeskouer

Marius Malan

2. Toevlug

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.