Die tekens was daar

Daar was al jare voor Jesus se geboorte tekens gegee oor Kerstyd. Tog het so baie mense die geboorte van Jesus misgeloop omdat hulle nie die tekens herken het nie. In die reeks lig ons van die tekens uit en verduidelik hoe dit nog relevant is vir my en jou. Dit sal jou help om die Jesus mis te loop in jou lewe nie. Luister gerus

 

  1. Teken van 'n Naam

Morné Steenekamp

2. Teken van 'n vel

Koos Jooste

3. Teken van 'n geboorte

Nico van As

4. Teken van 'n boom

Marius Malan

5. Teken van 'n ster

Morné Steenekamp

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2019 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.