Teenoorgestelde God

Hoe reageer jy as jy mense teëkom met die teenoorgestelde denkwyse, teenoogestelde kulture, teenoogestelde kwaliteit van dieslewering, teenoorgestelde redenasies, teenoogestelde manier van bestuur, ens. Ons kan vinnig ongeduldig en frustreerd raak as dinge in die teenoorgestelde rigting gaan as wat ons dit verkies. Wat doen ons dan met God wanneer Hy teenoorgesteld as ons werk? In die reeks leer ons hoe God dalk die teenoorgestelde is as die prentjie wat ons van Hom het en hoe ons ‘n goeie verhouding kan behou met die teenoorgestelde God.

 

Week 1 - Ongeduldige God

Morné Steenekamp

Week 2 - Bly Getrou

Marius Malan

Week 3 - Bly Gefokus

Garnet Deacon

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.