Spook Asem

Spookasem is ons pinkster preekreeks wat natuurlik handel oor die Heilige Gees. Baie mense maak toe of raak skepties as hulle net “Heilige Gees” hoor. Die Heilige Gees sal ons nooit laat skrik of Homself op ons dwing nie. Inteendeel Hy is vir ons gegee sodat ons ‘n baie mooier lewe kan beleef. In die reeks sal jy leer wie die Heilige Gees is en hoe jy Hom meer deel van jou lewe kan maak.

 

Week 1 - Afwagting

Morné Steenekamp

Week 2 - Stem

Marius Malan

Week 3 - Effek

Marius Malan

Week 4 - Manefistasie (Gawes)

Marius Malan

Week 5 - Bedieningsgawes

Marius Malan

Week 5 - Mini Miracles

Koos Jooste

Week 6 - Motiveringsgawes (Gemeente Terugvoer)

Marius Malan

Week 7 - Manifestasiegawes

Morné Steenekamp

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.