Sluipmoordenaar

God saai goeie saad in ons lewens om soveel mooi vrug op te bring. Vrug in jou hart, denke, huwelik, werk, toekoms, kinders, ens. Daar is wel ook ‘n sluipmoordenaar wat jou probeer weg hou van God se vrug. Leer hoe ons God se vrug kan beleef tenspyte van die sluipmoordenaar se aanslae.

Week 1 - Die gevaarlike pad

Marius Malan

Week 2 - Die donker gat

Marius Malan

Week 3 - Verstik jou dood

Morné Steenekamp

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.