Sit jou lewe op die Spel

Ons almal ken mense wat nie God ken nie, maar hoe help ons hulle om ook die Here se liefde te ervaar soos ons al beleef het. Die hart van evangelisasie is die geheim. Ons moet altyd bereid wees om ons harte op die spel te sit.

Week 1 - Wat is die koste van 'n siel

Marius Malan

Week 2 - Die Effek As Iemand Sy Lewe Op Die Spel Sit

Marius Malan

Week 3 - Alles gaan oor Liefde

Marius Malan & Joshua na die Reën

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.