Shutdown

Ons almal besef hoe noodsaaklik instandhouding is. Waar ons nie dinge in stand hou nie gaan dit uitmekaar begin rafel. Dit is waar vir ons eie lewens ook. Ons moet elke dimensie van ons lewe onderhou anders gaan ons eie lewens begin uitmekaar rafel. In die reeks gaan ons in ‘n Shutdown tydperk sodat ons dimensie na dimensie ons lewens kan verbeter.

 

Week 1 - Geestelik

Morné Steenekamp

Week 2 - Emosioneel

Morné Steenekamp

Week 3 - Werk

Marius Malan

Week 4 - Intellektueel

Morné Steenekamp

Week 5 - Sosiaal

Marius Malan, Riaan Pelser, Garnet Deacon, Paul Grobler & Morné Steenekamp

Week 6 - Finansieël

Marius Malan

Week 7 - Fisies (Nashua 15tal)

Marius Malan

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.