Restoureer

Die eindresultate van ‘n restourasie-projek is baie vervullend. Ons almal het wel restourasie nodig in een of ander area van ons lewens wat nie goed lyk nie. Hoe kan ons vervulling beleef deur onsself te herstel? Luister die boodskap om jouself te begin herstel.

Week 1 - Kyk weer (Almal is gebroke)

Marius Malan

Week 2 - Tweede Opinie (Vriendskappe)

Morné Steenekamp

Week 3 - Nie alweer nie (Volmaakte geloof)

Morné Steenekamp

Week 4 - Dit maak my klaar (Heilige Gees)

Morné Steenekamp

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.