Reis Lig

Meeste mense sien uit na ‘n reis iewers heen. Dit beloof gewoonlik opwinding en avontuur. Tog wanneer dit kom by ons innerlike reise is dit soms die teenoorgesteld. Ons voel benoud, onseker, bang en sukkel om te weet waar God gewoonlik in die reis is. Die reeks gaan jou help om jou innerlike reise met ‘n verligte siel te reis.

1. Vlieg Vreesloos

Marius Malan

2. Die Las Van Jou Tas

Darius van der Schyf

3. Grensbeheer

Marius Malan

4. Deur Watter Hek Beweeg Jy?

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.