Planke & Splinters

Ons is goed om ander se splinters uit te wys, maar God verwag van ons om goed te wees met die uithaal van splinters.  Ons kan ander help deur met ‘n ander oog na hulle te kyk en onsself te verbeter, deur die balk uit ons eie lewe uit te haal. In die reeks kyk ons hoe om die planke en splinters in ons eie lewens uit te sorteer.

1. Dit Begin By My

Darius van der Schyf

2. My Lewe Raak Ander Mense

Nico van As

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.