Per Hand

Wanneer jy ‘n brief ontvang van iemand wat dit per hand geskryf het dra daardie brief soveel waarde. Ons moet besef dat God Homself het klomp dinge per hand kom doen in ons lewens wat veroorsaak dat dit baie waarde vir ons dra. Luister na die preek om God meer persoonlik te beleef.

  1. Maak God Persoonlik

Marius Malan

2. Maak gemeenskap persoonlik

Marius Malan

3. Maak kerk persoonlik

Marius Malan

4. God se nota aan jou

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.