Patriot

Patriot

‘n Patriot is iemand wat opstaan vir sy land, of dit waarin hy/sy glo en bereid is om daarvoor te veg. Almal is patrioties oor iets in hulle lewe, almal staan vir iets en is bereid om te veg vir iets. Hierdie reeks is so vanpas vir die tyd waarin ons ons bevind. In hierdie moeilike omstandighede is dit vir ons nodig om patrioties te wees oor die belangrike dinge, die dinge wat die Here van ons verwag. Mag ons in hierdie tyd opstaan en veg vir God se koninkryk.

1. Die prys van 'n Patriot

Marius Malan

2. Hoe oorkom ek die vrees?

Marius Malan

3. Is hierdie die einde van die wêreld, of van jou?

Marius Malan

4. Jesus het die teenmiddel

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.