Onthou om te onthou

Onthou om te onthou

Tyd is so ‘n kosbare besitting maar terselfdertyd nie iets wat jy kan vashou nie. Dit gaan ook net so vinnig verby, veral met die lewenstempo waarteen ons deesdae lewe. Met tyd wat so vinnig verbygaan, is dit soms maklik om te vergeet. Ons vergeet baie keer van die verlede, ons vergeet wat God vir ons gedoen het, waardeur Hy ons al gedra het en die oorwinnings wat Hy vir ons behaal het. Met hierdie reeks wil ons onsself weer herinner en laat onthou, dat soos wat God ons in die verlede gedra het, Hy ons ook in die toekoms sal dra.

1. Venster na die toekoms

Marius Malan

2. Monumente

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.