Ontdek Liefde in 4 Stappe

Kan jy daardie oomblik onthou toe jy verlief was? Toe jou liefde geen einde vir ‘n persoon geken het nie. Net omdat jy dit toe beleef het beteken nie jy is meer daar nie. Net so met ons verhouding met God. Dalk was jy op ‘n tyd verlief en uitverkoop aan God, maar deesdae is jou passie net nie meer daar nie. Wil jy weer jou liefde en aanbidding vir Here vind? Die boodskappe sal jou kan help.

Stap 1 - Soen Papsopnat

Morné Steenekamp

Stap 2 - Doen dit soos niemand kan nie

Morné Steenekamp

Stap 3 - Geniet Mekaar

Marius Malan

Stap 4 - Skep 'n Geleentheid

Garnet Deacon

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.