Onselfsugtig

Almal is vinnig om te sê ons soek die Here se wil, maar wat as die Here se wil nie jou pas nie. Wat as sy beste vir jou toekoms nie die beste vir jou hede beteken nie. Hoe meer ons onselfsugtig leef hoe meer kan ons van Hom beleef.

Week 1 - Dien meer verwag minder

Marius Malan

Week 2 - Rigting deur Liefde

Marius Malan

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.