Ongetemde
Met ons nuwe reeks: Ongetemde gesels ons oor wie God werklik is en hoe dit lyk wanneer ons in ‘n hegte verhouding met Hom leef. Wat die ware betekenis is om Gees vervulled te leef en Hom lief te he met ons hele hart, siel, krag, verstand en ons naaste soos onsself.
1. Ongetemde - Jesus
Marius Malan
2. Ongetemde - Hart
Marius Malan
3. Ongetemde - Verstand
Marius Malan
Categories