Onbekende Mentor

Almal glo in die waarde van mentors. Mense wat ons leiding gee, help, op tel en aanspreek. God het d.m.v. die Bybel ‘n klomp geloofshelde aan ons voorgestel om ons te mentor. Al het ons hulle nie ontmoet nie en redelik onbekend is, kan hulle ons lewens drasties verander. Luister na getuienisse hoe Bybelse karakters lewens gementor het.

Week 1 - Kaleb

Morné Steenekamp

Week 2 - Petrus

Koos Jooste

Week 3 - Dawid

Marius Malan

Week 4 - Josef

Garnet Deacon

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.