Nuwe Jaar Ou God

Begin van elke jaar is baie opwindend, maar so ook voel baie van ons oorweldig. Daar is soveel om gedoen te kry en soveel nuwe uitdagings. Die geheim om hierdie oorweldigende uitdagings te oorkom is om te besef God se antwoorde op die nuwe uitdagings is nie nuut nie. So 2017 is ‘n nuwe jaar, maar dit is die ou Goddelike beginsels wat ons suksesvol deur die jaar gaan kry!

 

Week 1 - Nuwe Begin met ou Lesse oor Stiltetyd

Marius Malan

Week 2 - Stiltetyd vat al jou Krag

Marius Malan

Week 3 - God hou van Geskenke

Marius Malan

Week 4 - Stilteltyd Verander Jou

Marius Malan

Week 5 - Ek wil meer Rus

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.