Nou’s die tyd vir gemeenskap

Nou’s die tyd vir gemeenskap

Gedurende die afgelope maande was mense baie afgesonder en ingeperk weens die wêreldwye pandemie. Dit het veroorsaak dat mense moedeloos en naderhand hopeloos begin voel het. Dit is hoekom ons beleef het dat die Here die nuwe reeks op ons harte gedruk het. Nou is dit tyd vir gemeenskap. Daar is werklik krag in Christelike gemeenskap en ons hoop dat elke persoon met hierdie reeks die waarde van gemeenskap sal beleef en hoe dit in die tyd wat voorlê moet lyk.

1. Skaapskuiling

Marius Malan

2. Skouerskuur

Marius Malan

3. Skaap in wolfsklere

Marius Malan

4. Moenie net 'n skaap wees nie

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.