Moedersdag 2018

As jy wonder of die Here goed vir ons is, kyk net na die Mammas rondom ons. Die Here het ‘n spesifieke rol en roeping vir Mammas gegee wat iets van Homself uitbeeld. Luister na die boodskap om uit te vind wat die roeping is.

Moedersdag 2018

Marius Malan

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.