Lief vir my Kerk
Jesus het Sy lewe gegee om die Koninkryk van God, of kerk soos ons dit ken, te kom stig en op te bou. Tot vandag toe is dit wat Jesus hoofsaaklik doen; Hy bou Sy kerk. Daarom behoort ons ook lief vir Kerk te wees. Luister die reeks om meer uit te vind oor Jesus se Kerk.
Week 2 - Ons het jou verwag (Onder die nuwe ouditorium se dak)
Marius Malan
Week 3 - Geen skaamte in kerk nie
Marius Malan
Week 4 - Val my in die rede
Morné Steenekamp
Week 5 - Hou op kerk toe gaan
Marius Malan
Categories