Liefde Ver-Ander

Liefde is die sterkste krag wat bestaan. As jy dit beleef, sal dit jou op een of ander manier verander. So ook wanneer ons God se liefde ervaar verander dit ons. Die vraag is hoe kan ons liefde meer ervaar en hoe kan ons dit meer gee?

  1. Liefde wat my verander

Morné Steenekamp

2. Verlief, Vervreemd of Verhouding

Morné Steenekamp

 

3. Liefde wat my vorm

Morné Steenekamp

 

4. 'n Ander liefde vir ander

Morné Steenekamp

 

5. Liefde maak jou hand oop of toe

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.