Leer jou Les

Lesse kan ons leer hoe om lewe effektief aan te pak. Daarom is die Bybel vol waardevolle lesse om te leer, maar wat as een van die waardevolste lesse ‘n leer self is. Luister die preek om uit te vind hoe God se beloftes as ‘n leer vir my en jou dien.

Leer jou les

Morné Steenekamp

 

 

 

 

 

Categories
WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.