Jy is genooi

Uitnodigings kan ‘n mens opgewonde maak, want daar is altyd ‘n spesiale geleentheid. God het gekom om ons te nooi na ‘n geleentheid soos geen ander. Luister na die reeks om uit te vind wat die uitnodigings van God is.

Week 1 - Krag van 'n Uitnodiging

Marius Malan

Week 2 - Moenie met leë hande kom nie

Morné Steenekamp

Week 3 - Uitnodigings veroorsaak botsings

Morné Steenekamp

Week 4 - Jesus se 3 uitnodigings

Marius Malan

Week 5 - Uitnodigings & Geskenke

Morné Steenekamp

 

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.