Jou Gemors

Ons almal het gemors in ons lewens. In ons verhoudings, gewoontes, werk, karakter, finansies en die lys kan lank aan hou. Ons is wel geneig om vinnig geïriteerd te raak met ander se gemors. So hoe hanteer ons die gemors in ons lewens en in ander mense se lewens.

 

Week 1 - Besef jy het Gemors

Marius Malan

Week 2 - Gemors kan 'n doel dien

Marius Malan

Week 3 - Van gemors na gelei

Marius Malan

Week 4 - My gemors jou gemors

Morné Steenekamp

Week 5 - Herwin

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2020 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.