Jesus se slegte gewoontes

Jesus was klomp kere beskuldig as selfsugtig, onregverdig, ‘n dronkaard, ‘n duiwelbesete en is selfs gekruisig omdat Hy volgens ander die Here se naam eidelik gebruik. Baie mense het van Hom gehou, maar ander het gedink Jesus het slegte gewoontes gehad. In die reeks kyk ons na hoe Jesus met ons te werk gaan; soms hou ons van Sy manier, soms nie.

Week 1 - Spoeg

Morné Steenekamp

Week 2 - Ontstel

Marius Malan

Week 3 - Verdwyn

Marius Malan

Week 4 - Verwar

Marius Malan

Week 5 - Kuier

Marius Malan

WordPress Theme built by Shufflehound. © 2018 Kompas Gemeente. Alle regte gereserveer.